Titel VI van die Civil Rights Act van 1964 beskerm mense met beperkte Engelse vaardigheid. Titel VI vereis dat Amerikaanse regeringsagentskappe en staats- of plaaslike organisasies wat geld van die Amerikaanse regering kry, redelike stappe doen (byvoorbeeld: die gebruik van 'n tolk of 'n tweetalige personeellid) wanneer hulle mense met beperkte Engelse vaardigheid help.