Jy het die reg op 'n tolk in jou moedertaal as jy Beperkte Engelsvaardigheid het, wat beteken dat jy nie Engels magtig is nie. Daar word van baie agentskappe en organisasies vereis om beperkte Engelsvaardige individue van tolke te voorsien.
Vir 'n lys van agentskappe wat tolke moet verskaf, instruksies oor hoe om 'n tolk aan te vra, en wat jy kan doen as jy 'n tolk geweier word, klik op die skakel hieronder vir 'n brosjure wat in baie tale geskryf is: Jy het die reg op 'n tolk